Danie van Wyk, voorsitter van die DAK-netwerk, praat oor die regsmening wat die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, ingewin het, en waarin bevestig word dat Afrikaans en die Khoisan-tale wel inheems is.
Afrikaans is wel ‘n inheemse taal – Blade Nzimande
Jongste plasings
Fred Mouton, een van die voorste spotprenttekenaars, sterf.
Fred Mouton het gesterf. Hy was een van die voorste spotprenttekenaars wat groot humor in soms sensitiewe- en kernsake geplaas...
Afrikaans en die San en Khoi tale moet as inheemse tale erken word.
Die minister van hoër onderwys en opleiding het uiteindelik erken dat Afrikaans en die San en Khoi - tale as...