
Die missie en visie van DAK word in hierdie berig verwoord. Ons dank aan die bestuur van die US wat hierdie oudiënsie aan ons toegestaan het om hierdie kritiese saak aan te spreek – te wete die lae bywoningsyfer van bruinstudente aan die US.
Die uitkomste en die verloop van die gesprek was gunstig en tot beide partye se voordeel. Dít gebeur wanneer twee partye goed voorbereid is en ter goeder trou met mekaar onderhandel.
Die pen is magtiger as die swaard.