Die DAK Netwerk dra Afrikaanse belange op die hart

Die DAK Netwerk het mediverklarings uitgereik na aanleiding van die Universiteit van Stellenbosch se nuwe taalbeleid.  Die mediaverklarings is opgevolg met protesaksie op 9 April, waar getalle weens Covid-19 beperk is. Daarna is samesprekings gehou en is ’n versoekskrif met sinvolle eise aan die US-bestuur oorhandig.

Lees meer oor die DAK Netwerk se werk in belang van Afrikaans:

US-taalbeleid skend menseregte – taalgroep

Posted in ,

Jongste plasings

Fred Mouton, een van die voorste spotprenttekenaars, sterf.

Fred Mouton het gesterf. Hy was een van die voorste spotprenttekenaars wat groot humor in soms sensitiewe- en kernsake geplaas...

Afrikaans en die San en Khoi tale moet as inheemse tale erken word.

Die minister van hoër onderwys en opleiding het uiteindelik erken dat Afrikaans en die San en Khoi - tale as...