Dr Allan Boesak se toespraak as gasspreker

Dr Allan Boesak was verlede Saterdag vereer met ‘n lewenslange eerbewys deur die DAk Netwerk. By daardie geleentheid het hy ‘n toespraak gelewer waarvan ‘n verkorte, geredigeerde weergawe vandag in Rapport Weekliks verskyn onder die opskrif, “Ons is moeg vir minder werd wees”

Hierdie toespraak was aardskuddend en het weereens bewys dat sy gelyke nie maklik gevind sal word nie. Sy boodskap was kragtig en het direk gespreek tot almal van ons wat Camissa mense is. Hy het onder andere ook openlik erken dat Afrikaans onbetwisbaar inheems is.

‘n Profeet het gespreek

Lees die volle toespraak hier

Posted in

Jongste plasings

Fred Mouton, een van die voorste spotprenttekenaars, sterf.

Fred Mouton het gesterf. Hy was een van die voorste spotprenttekenaars wat groot humor in soms sensitiewe- en kernsake geplaas...

Afrikaans en die San en Khoi tale moet as inheemse tale erken word.

Die minister van hoër onderwys en opleiding het uiteindelik erken dat Afrikaans en die San en Khoi - tale as...