Kontak Die DAK Netwerk verwelkom lede van die publiek om betrokke te raak by ons aktiwiteite

Danie

Danie van Wyk

Uitvoerende voorsitter

Maak ’n donasie

Maak ’n donasie

’n Donasie aan die DAK Netwerk – die prys van ’n koppie koffie of ’n maaltyd vir vier of selfs meer – help ons om ’n verskil aan mense se toekoms te maak. Elke klein stap help, soos ’n liefde vir lees by ’n graad eentjie kweek, ’n hoopvolle besluitnemingsproses by ’n tiener stimuleer of erkenning aan ’n uitblinker gee.

Bankbesonderhede

Bank: FNB
Tak: Tygervallei
Rekeningnommer: 626 863 737 22
Takkode: 250 655

* Die DAK Netwerk is ’n organisasie sonder winsbejag.

Werkendes, afgetredenes, opvoeders, gemeenskapswerkers, ambagswerkers – laat ons van julle hoor!

Please enter your name.
Please enter a valid email address.
Please enter a valid phone number.
Please type your message.

Please check the captcha to verify you are not a robot.

Please check this field.