Die bevestiging deur die minister van hoër onderwys, wetenskap en innovasie, Blade Nzimande, se advokate dat Afrikaans en die Khoi- en Santale wel inheemse tale is, beteken nie die vreugdevure oor die toekoms van Afrikaans as akademiese taal kan nou aangesteek word nie…
Regsmening bevestig Afrikaans se status as inheemse taal
Jongste plasings
Fred Mouton, een van die voorste spotprenttekenaars, sterf.
Fred Mouton het gesterf. Hy was een van die voorste spotprenttekenaars wat groot humor in soms sensitiewe- en kernsake geplaas...
Afrikaans en die San en Khoi tale moet as inheemse tale erken word.
Die minister van hoër onderwys en opleiding het uiteindelik erken dat Afrikaans en die San en Khoi - tale as...