Vakature: Onderwyser-assistent graad R en graad 1
Aansoeke om hierdie betrekking vir die termyn 1 Januarie tot 31 Desemeber 2017 word ingewag.
Rig u aansoek aan:
Die Skoolhoof
Posbus 184
Laingsburg
6900
E-pos: buffelsrivierskool@gmail.com
Sluitingsdatum: 30 November